God verander ons Eindbestemming
Soos 'n lighuis die skepe beskerm van 'n klipperige en dodelike eindbestemming, so verander die Here ook ons eindbestemming. Die derde deel van ons reeks oor Jona: “God verander nooit, maar God verander...” raak nou alhoemeer ernstig!
BELANGRIKE SKAKELS:
- Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
- Vir meer info oor ons COVID-19 respons: https://weskerk.co.za/covid-19/
- Vir hierdie week se afkondigings: https://weskerk.co.za/afkondigings-28-junie-2020/
Topics:
Bekering, Eindbestemming, Gestuur, Redding, Verlossing