Staan op en dink groot!
Jesus kom kondig sy Visie en Missie en Roeping aan in Lukas 4. Het jy al daaraan gedink dat sy roeping ook ons roeping is? Wat is jou persoonlike visie en missie en God se Koninkryk? Waarvoor het die Here jou geroep? Moenie klein dink daaroor nie, staan op en dink groot!