6th Jun 2021

Gee ons tog ‘n koning

Preacher:
Series:
Passage: 1 Samuel 8:1-22

1 Samuel 8 teken 'n prentjie van hoe leierskap in die wêreld werk wat eintlik al te bekend lyk.  Maar die Here openbaar Homself weereens as die Een wat anders optree.  Hy baan die weg vir die volmaakte Koning en roep ons om ook anders te wees en die voorbeeld van Jesus te volg.

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW