30th May 2021

Ontdek weer die misterie van die Drie-Enige God

Preacher:
Series:
Passage: Johannes 3:1-17

Ons vier vandag Drie-Eenheidsondag en dink na oor die misterie van die Drie-Eenheid.  Ons kan maklik verval in moeilike strydgesprekke oor presies HOE die Drie-Eenheid werk, maar die Here nooi ons uit om te sien hoe die Drie-Eenheid WERK in ons lewens.

Die opname sluit ook 'n aanbieding van die voorsitter van ons kerkraad in oor ons gemeente se finansies en oor ons fokus areas.

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW