23rd May 2021

Jerusalem en tot aan die eindes van die aarde

Preacher:
Series:
Passage: Handelinge 2:1-8

Op Pinksterfees herdenk ons die uitstorting van die Heilge Gees.  Handelinge vertel egter vir ons van meer as een geleentheid waar die Gees oor mense uitgestort is.  Dit help ons om Jesus se woorde  in Handelinge 1:8 beter te verstaan: "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld." 

Regdeur Handelinge word hierdie woorde van Jesus waar. Waar bevind ons onsself in hierdie prentjie?  En wat is die Gees se rol dan nou in ons lewens?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW