Om (soos) ‘n pa te wees
Op hierdie Vadersdag soek ons so bietjie Bybelse riglyne vir pa-wees. Mens moet nogal diep kyk en vêr soek, maar in die proses kom ons by die Vader se hart uit en dit is juis daar waar die antwoord lê...
BELANGRIKE SKAKELS:
- Preek op YouTube: https://youtu.be/z9dxxDnqY28
- Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk