27th Jun 2021

Bly maar net glo!

Preacher:
Series:
Passage: Markus 5:21-43

Het iemand al ooit vir jou in moeilike omstandighede gesê: "Bly maar net glo"?  Hoe het dit jou laat voel?  Het dit jou gehelp om beter te voel?  Of het dit jou juis meer laat twyfel?

In Markus 5 lees ons van twee mense wat genees word. Maar dit gebeur nie sommer net nie.  Dit is 'n verhaal van hoë spanning waar dit lyk of dinge enige oomblik lelik kan skeef loop.

Die Here Jesus is egter die hoofrolspeler en Hy doen dinge anders.  En in hartverskeurende omstandighede sê Hy self dan vir iemand: "Moet jou nie ontstel nie. Bly maar net glo!"

Wat is hier aan die gang...?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW