Jesus kom kondig sy Visie en Missie en Roeping aan in Lukas 4. Het jy al daaraan gedink dat sy roeping ook ons roeping is? Wat is jou persoonlike visie…
Ons sluit vandag ons reeks af oor 'Wat het ons nodig?' As mense het ons oor die algemeen 'n rede nodig om iets te doen voordat ons dit met enige…