28th Feb 2021

Ons het ‘n Missie nodig

Preacher:
Passage: Matteus 6:33

Ons sluit vandag ons reeks af oor 'Wat het ons nodig?'  As mense het ons oor die algemeen 'n rede nodig om iets te doen voordat ons dit met enige oorgawe of entoesiasme sal doen.  As ons sonder 'n doel, sonder 'n missie moet leef, is ons rigtingloos, ongemotiveerd en onproduktief.  Dieselfde geld vir die kerk.  Gelukkig hoef ons nie vêr te soek vir 'n missie wat ons kan dryf nie. Die Here het vir ons 'n duidelike missie - 'n rede om te lewe...

BELANGRIKE SKAKELS:

1. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk

2. Vir Kategese:

  1. Inskrywings: https://weskerk.co.za/jeug/inskrywings/
  2. Juniors: https://weskerk.co.za/jeug/juniors/
  3. Tieners - Jeugdiens vanaand om 18:00 vir Gr 7-12's

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW