13th Sep 2020

Sjampoe vir Gekloofde Hare

Preacher:
Passage: Romeine 14:1-12

Die hare het behoorlik die afgelope tyd gewaai soos wat mense mekaar aan die kort hare beetkry en hare kloof...  Dit is 'n simptoom van 'n groter probleem in die wêreld vandag.  Wat is ons as kinders van God se reaksie?  Watter bestandele kan ons bied om in hierdie situasies 'n verskil te maak?

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW