20th Sep 2020

Brood vir die “nuwe normaal”

Preacher:
Passage: Eksodus 16:1-15

Die volk Israel moes in die woestyn baie gou gewoond raak aan 'n nuwe normaal.  Maar die Here wou vir hulle wys dat dit Hy is wat hulle ook daar in sy Hand vashou en vir hulle in alles voorsien.  Watter lesse kan ons by hulle leer vir wanneer ons uit ons gemaksone moet beweeg en vir die kere wat ons aan ons gemaksones wil vasklou?

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW