‘n “Altaar”-natiewe Lewe
Ons begin vandag met 'n nuwe reeks, nl. "Braai-offers en Dankoffers". Ons dink na oor ons reaksie op dit wat die Here doen. Hoe lyk ons dankbaarheid en lof elke dag? Die eerste tema gaan oor waar ons ons lofoffer bring. Altare in die Bybel is op spesifieke plekke gebou en daar is op spesifieke altare offers gebring. Hoe verander Jesus se offer hierdie altare en wat het dit met ons braaiplekke uit te waai? Luister gerus saam om uit te vind!
Topics:
Altaar, Dankbaarheid, Lofoffer