Die wierookoffer is elke dag in die tempel gebring. Daar by die wierookaltaar leer ons baie oor hoe ons Lofoffer-lewe behoort te lyk. Hier is spesifieke speserye en sout gebruik…
As Paulus in Romeine 12 sê dat ons onsself moet gee as lewende en heilige offers, hoeveel gee ek van myself? As ons die vleis op die vuur sit dan…
Wat is die beweegrede vir 'n lewe van dankbaarheid, vir ons offer van lof? Anders gestel, wat is die vonk wat hierdie vuur aan die gang kry? Wanneer jy weer…
Hoe leef mens dan 'n "altaar"-natiewe lewe? Wat is die brandstof, die hout op hierdie altaar? Hoe pak mens dan só vuur? Net soos daar verskillende maniere is om 'n…
Ons begin vandag met 'n nuwe reeks, nl. "Braai-offers en Dankoffers". Ons dink na oor ons reaksie op dit wat die Here doen. Hoe lyk ons dankbaarheid en lof elke…