Dink jy dis genoeg vleis?
As Paulus in Romeine 12 sê dat ons onsself moet gee as lewende en heilige offers, hoeveel gee ek van myself? As ons die vleis op die vuur sit dan onthou ons dat alles aan die Here behoort, dat Jesus alles, Homself, gegee het en dat ons juis daarom ons ALLES vir God moet gee. Hoe werk dit dan in die praktyk as dit kom by ons dankoffers - is dit 'n Tiende, of minder of meer...? Luister gerus vandag se boodskap om meer uit te vind.
Topics:
Dankbaarheid, Lofoffer, Tiendes