Van ‘n Vonkie na ‘n Vuur
Wat is die beweegrede vir 'n lewe van dankbaarheid, vir ons offer van lof? Anders gestel, wat is die vonk wat hierdie vuur aan die gang kry? Wanneer jy weer so by die vuur sit en in die vlamme in staar kan jy hierdie vyf dinge oor die Here onthou en onthou Waar ons "vonk" vandaan kom...
Topics:
Dankbaarheid, Lofoffer, Teenwoordigheid, Vlam, Vuur