4th Oct 2020

Sit vir ons nog hout op!

Preacher:
Passage: Romeine 12:3-8

Hoe leef mens dan 'n "altaar"-natiewe lewe?  Wat is die brandstof, die hout op hierdie altaar?  Hoe pak mens dan só vuur?  Net soos daar verskillende maniere is om 'n vuur te pak vir verskillende funksies so gee die Here ook vir ons verskillende gawes om verskillende funksies in sy liggaam, sy kerk te vervul.  Wat is jou passie, jou talente en gawes en hoe gebruik jy dit om die vlam hoër te laat brand?

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW