Aan die einde van Markus 12 is Jesus nie meer die een wat vrae antwoord nie. Nou is dit Hy wat die vrae vra en uitsprake maak. In die proses…
Hoe leef mens dan 'n "altaar"-natiewe lewe? Wat is die brandstof, die hout op hierdie altaar? Hoe pak mens dan só vuur? Net soos daar verskillende maniere is om 'n…