Gegeur met Sout en “Spices”
Die wierookoffer is elke dag in die tempel gebring. Daar by die wierookaltaar leer ons baie oor hoe ons Lofoffer-lewe behoort te lyk. Hier is spesifieke speserye en sout gebruik om die offer te bring. Soos wat ons ons braaivleis sout gee kan ons ook onthou hoe ons getuienis ons Lofoffer 'n sigbare, "ruikbare" geur moet wees wat die wêreld bereik.
Topics:
Dankbaarheid, Getuienis, Lofoffer, Sout