In die laaste boodskap in ons Speserye vir Geloof reeks gesels ons oor sout. En spesifiek oor wat die Here Jesus bedoel het toe Hy in Matteus 5:13 gesê het: "Julle…
Die wierookoffer is elke dag in die tempel gebring. Daar by die wierookaltaar leer ons baie oor hoe ons Lofoffer-lewe behoort te lyk. Hier is spesifieke speserye en sout gebruik…