17th Sep 2023

Speserye: Sout – Om God se liefde te proe

Preacher:
Passage: Matteus 5:13-16

In die laaste boodskap in ons Speserye vir Geloof reeks gesels ons oor sout.  En spesifiek oor wat die Here Jesus bedoel het toe Hy in Matteus 5:13 gesê het: "Julle is die sout vir die aarde".  Wat beteken dit? Hoe doen mens dit?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW