In die laaste boodskap in ons Speserye vir Geloof reeks gesels ons oor sout. En spesifiek oor wat die Here Jesus bedoel het toe Hy in Matteus 5:13 gesê het: "Julle…
Hoe lyk die lewe van 'n "toegewyde Christen"? Waaraan wy jy jou lewe? En wat het dit alles met kaneel uit te waai?
Het jy al ooit gewonder waarom die wyse manne nou juis vir Jesus mirre as 'n geskenk gegee het? Net soos met wierook is daar 'n sterk verband tussen hoe…
Ons nuwe preekreeks, Speserye vir Geloof, skop vandag af. Ons verken die wonderlike maniere wat die Here Homself openbaar in die eenvoudige dinge wat hy gemaak het. Die konneksie tussen…