24th Sep 2023

God maak sy hande vuil

Preacher:
Passage: Filippense 2:5-11

Ons het gewoonlik sterk opinies oor mense wat bereid is/nie bereid is om hul hande vuil te maak nie.  Dit het natuurlik, afhangende van die konteks, 'n verskeidenheid van betekenisse. Maar wat sou gebeur wanneer die Allerheiligste God sy hande vuil maak...?

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW