In Eksodus 33 beleef die volk groot spanning, want die Here wil nie meer saam met hulle trek nie - inteendeel, Hy wil hulle eerder verdelg! Moses kom pleit by…
Die Fariseërs daag vir Jesus uit, eers omdat Hy by saam met tollenaars en sondaars eet, en dan oor die feit dat sy dissipels nie vas nie. Hulle probeer Hom…
Ons het gewoonlik sterk opinies oor mense wat bereid is/nie bereid is om hul hande vuil te maak nie. Dit het natuurlik, afhangende van die konteks, 'n verskeidenheid van betekenisse.…
Ons ken Jo Black se lied "Bring die hoop weer terug" almal redelik goed. Die definisie van hoop wat hy aanbied in die lied vul ons harte met 'n emosie…
Het jy al ooit gewonder wat die laaste lied is wat die Here Jesus gesing het voordat Hy gekruisig is...? Dis dalk iets snaaks om oor te wonder, maar as…