Hoop, wat is hoop?
Ons ken Jo Black se lied "Bring die hoop weer terug" almal redelik goed. Die definisie van hoop wat hy aanbied in die lied vul ons harte met 'n emosie wat ons laat voel dat daar wel nog lig aan die einde van die tonnel is. Maar daar is in ons idee van hoop nog 'n mate van onsekerheid. Paulus praat in Romeine egter van 'n hoop wat op vaste grond staan, wat nie kan verander of vernietig word nie. Wat as ons daardie hoop kan ken...
Topics:
Hoop