Ons ken Jo Black se lied "Bring die hoop weer terug" almal redelik goed. Die definisie van hoop wat hy aanbied in die lied vul ons harte met 'n emosie…
Ons kyk terug oor 42 geseënde jare as gemeente. Ons kan met ons gesigte na die verlede getuig van God se goedheid en grootheid en daarom met die rug gedraai…
Na alles wat 2020 gebring het, hou ons vas aan die hoop dat 2021 'n beter jaar gaan wees. Ons smag na 'n vaste belofte om aan vas te hou…
Petrus gee vir ons die versekering dat ons as kinders van die Here vreemdelinge in hierdie wêreld is. Maar hy gee ook vir ons hoop omdat hierdie vreemdelingskap aan die…
Die wêreld is op sy kop gedraai en dit voel asof alles buite beheer begin spin. Dit voel behoorlik asof die Corona Virus selfs die kerk die skrik op die…
Die eerste vier verse van die Hebreër brief is so treffend omdat dit vir die lesers, mense opsoek na hoop, kom vertel dat daar in Jesus 'n nuwe begin is. …
In 'n wêreld waar dit soms voel of hoop baie skaars is, is daar EEN plek waar ons nog kan Hoop kry!