26th Apr 2020

Vir ‘n rukkie nog vreemdelinge

Preacher:
Series:
Passage: 1 Petrus 1:17-25

Petrus gee vir ons die versekering dat ons as kinders van die Here vreemdelinge in hierdie wêreld is. Maar hy gee ook vir ons hoop omdat hierdie vreemdelingskap aan die verbygaan is en ons hoop op die Ewige gevestig is.

___________________________________

Vir dankoffers: http://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW