19th Apr 2020

Hoe lank nog, Here?

Preacher:
Series:
Passage: Psalm 13

Met die Lockdown wat nou verleng is en daar soveel onsekerheid is kan ons maklik vra: "Hoe lank nog?"  Maar waarheen gaan ons met ons vrae? Psalm 13 wys vir ons nie net DAT ons na die Here toe kan gaan met al ons twyfel en vrae nie, maar ook WAT gebeur wanneer ons dit doen! Van Klaaglied tot Loflied in 5 verse, want die Here se troue liefde duur vir ewig.  Kom reis saam en ontdek die diep geheimenis in hierdie psalm.

_________________________

Vir dankoffers: http://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW