Ons God oorwin nie net die chaos en die groot bedreiging van die golwe wat slaan nie. Hy verander dit, maak dit mak en gee sagte reën wat groei in…
Jesus wat die tafels omgooi in die tempel is 'n GROOT moment. Maar hoekom doen Hy dit? En wat het dit uit te waai met die vyeboom en gebed...?
Ons kyk terug oor 42 geseënde jare as gemeente. Ons kan met ons gesigte na die verlede getuig van God se goedheid en grootheid en daarom met die rug gedraai…
Psalm 124 is 'n lied vir al die eeue, wat elke mens in elke hoekie van die wêreld kan sing. Wat is op jou lysie van dinge in jou eie…
Dit is interessant hoedat woorde verskillende betekenisse in verskillende omstandighede aanneem. So klink ons gebede ook anders afhangende van waar ons onsself op ons lewenspad bevind, en soms weet ons…
Waar vind ons standvastigheid as dit voel of alles rondom ons chaos is? Of die golwe net hoër en geweldiger word en ons bootjie wil, wil omval... Daar is Een…
Psalm 23 is nie verniet die nagtegaal van die psalms nie. Daar is soveel diepte en 'n diep geheimenis van die Here se goedheid en sorg daarin opgesluit. Kom ontdek…
Met die Lockdown wat nou verleng is en daar soveel onsekerheid is kan ons maklik vra: "Hoe lank nog?" Maar waarheen gaan ons met ons vrae? Psalm 13 wys vir…
Psalm 130 het baie waarmee ons tans kan identifiseer. Soos die psalmdigter kan ons ook “uit die dieptes” roep na die Here. So roep hy ons ook op om op…
Ons is almal so lekker op 'n "high" na die Springbokke se Rugby Wêreldbeker oorwinning en kry tog in die proses so bietjie 'n versugting na daardie selfde gevoel van…