19th Jul 2020

Woorde vir die Pad

Preacher:
Passage: Psalm 25:1-22

Dit is interessant hoedat woorde verskillende betekenisse in verskillende omstandighede aanneem.  So klink ons gebede ook anders afhangende van waar ons onsself op ons lewenspad bevind, en soms weet ons nie eintlik eers wat om te bid nie.  Die digter van Psalm 25 verkeer in die “allergrootste nood” en leer vir ons 'n paar woorde vir die pad.

BELANGRIKE SKAKELS:

  1. Vir hierdie week se kategese: https://weskerk.co.za/kategese/
  2. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
  3. Vir hierdie week se afkondigings: https://weskerk.co.za/afkondigings-19-julie-2020/
  4. Vir meer info oor ons COVID-19 respons: https://weskerk.co.za/covid-19/

Download Files Notes Bulletin

Weskerk

FREE
VIEW