26th Jul 2020

v.C. tot n.C.

Preacher:
Passage: Johannes 1:1-18

Ons het deur die jare al so gewoond geraak aan die idee van tyd wat aangedui word as “voor Christus” en “na Christus”.  Dat Jesus se koms so groot impak op die wêreld gehad het dat dit die geskiedenis, die tydlyn van die wêreld vir altyd verander het.  Nou is daar 'n ander groot v.C./n.C-gebeurtenis wat die wêreld in die gesig staar.  Hoe nou gemaak...?

BELANGRIKE SKAKELS:

  1. Vir hierdie week se kategese: https://weskerk.co.za/kategese/
  2. Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
  3. Vir hierdie week se afkondigings: https://weskerk.co.za/afkondigings-19-julie-2020/

Download Files Notes Bulletin

Topics: , , ,
Weskerk

FREE
VIEW