‘n Nuwe Naam
Jakob kry by Jabbokdrif 'n nuwe naam. Na sy worsteling met die Here verander Hy van aardskelm na aardsvader. Wie is jy? Wat sê jou naam oor jou? God het die antwoord op daardie vraag...
Topics:
Doop, Identiteit, Naam