Ons God oorwin nie net die chaos en die groot bedreiging van die golwe wat slaan nie. Hy verander dit, maak dit mak en gee sagte reën wat groei in…
Wat beteken dit om jou met iemand te vereenselwig? Partykeer praat ons dalk meer van wat en wie ons nie onsself wil vereenselwig nie... Wanneer ons dan lees hoedat Jesus,…
Ons laat baie keer toe dat ons identiteit bepaal word deur wat ons doen, wat ons het, wat ander van ons dink, ens. Maar wanneer Jesus in die ry staan…
Jakob kry by Jabbokdrif 'n nuwe naam. Na sy worsteling met die Here verander Hy van aardskelm na aardsvader. Wie is jy? Wat sê jou naam oor jou? God het…