Die Koning wat Hom met ons vereenselwig
Wat beteken dit om jou met iemand te vereenselwig? Partykeer praat ons dalk meer van wat en wie ons nie onsself wil vereenselwig nie... Wanneer ons dan lees hoedat Jesus, God self, ons Koning Hom met ons kom vereenselwig, laat dit mens dink. Dit is hoe ons Koning is - Hy kondig nie net sy Koninkryk aan nie, maar Hy kom self om daardie Koninkryk 'n werklikheid te maak.