Jesus sit sy gesprek op die tempelplein voort met die skrifgeleerdes, familiehoofde en priesterhoofde. Hy vertel vir hulle 'n gelykenis wat ook ons storie is. Waarmee hou ons onsself besig? …
Wat beteken dit om jou met iemand te vereenselwig? Partykeer praat ons dalk meer van wat en wie ons nie onsself wil vereenselwig nie... Wanneer ons dan lees hoedat Jesus,…
Ons gaan hierdie jaar deur Markus reis. Maar eers is daar 'n paar belangrike dinge wat ons oor Markus en hierdie unieke meesterstuk wat hy skryf moet weet. Dan lees…