Dof of Helder
Jesus sit sy gesprek op die tempelplein voort met die skrifgeleerdes, familiehoofde en priesterhoofde. Hy vertel vir hulle 'n gelykenis wat ook ons storie is. Waarmee hou ons onsself besig? Gaan ons Jesus se lig in ons lewens verdof of verhelder in 2025?
Topics:
Evangelie, Gelykenis, Genade, Godsdienstigheid