Als behoort aan U
Die godsdienstige leiers stuur nog 'n groep om Jesus te probeer aanvat nadat Hy die tempelplein deurmekaar gekrap het. Hulle loop hulle egter op 'n amper skouspelagtige manier teen Jesus vas. En in sy antwoord op hulle vrae openbaar Hy iets wat die grootheid van God (en ons reaksie daarop) in 'n totale nuwe lig plaas... Hy is nie 'n God van dooies nie maar van lewendes...
Hier is ook die link na die lied waarna ons geluister het: Als Behoort Aan U
Topics:
Belasting, Eer die Keiser, Grootheid, Opstanding, Verlossing, Verlossingsplan