Dis wie ons is
Aan die begin van 2025 kyk ons bietjie terug oor die pad wat die Here met ons gemeente gestap het oor die afgelope 6 jaar. Ons kyk hoedat Hy ons gelei het om ons identiteit as kerk in Hom te vind. Mag ons Hom alhoemeer sigbaar beliggaam in oral waar ons beweeg. Kerk is nie 'n plek waarheen ons gaan of iets wat ons doen nie. Kerk is wie ons IS. En wie ons is bepaal waarheen ons gaan en wat ons doen.
Topics:
Identiteit, Kerkwees