26th Jan 2025

Liefde > Offers

Preacher:
Series:
Passage: Markus 12:28-34

Jesus se gesprek met die Joodse leiers by tempel bereik 'n hoogtepunt wanneer 'n skrifgeleerde aan Hom 'n vraag stel oor die grootste gebod.  Ons ken hierdie woorde so goed, maar as ons oplet presies waar en wanneer Jesus hierdie woorde sê, dan tref dit soveel harder en hoe lewensveranderend dit is...

Download Files Notes

Weskerk

FREE
VIEW