Die godsdienstige leiers stuur nog 'n groep om Jesus te probeer aanvat nadat Hy die tempelplein deurmekaar gekrap het. Hulle loop hulle egter op 'n amper skouspelagtige manier teen Jesus…
Wanneer laas het jy Genesis 1 gelees? As ons bietjie dieper kyk kan ons nie anders nie as om te ontdek dat God soveel groter is as wat ons nog…