Fees van die dood/Fees van die Lewe
Markus vertel in hoofstuk 6 vir ons van twee feesmale. Een vind op die markplein plaas en een in die wildernis. Hy skryf vir mense wat lyding beleef en voel of hulle op die rand geskuif word en van buite af moet staan en toekyk. Wat openbaar die Here oor Homself en watter troos bring Hy vir hierdie randfigure (en vir ons) by hierdie feesmaal in die wildernis...?