Lekker dag vir boomklim
Saggeus se storie in Lukas 19 is een van daai lekker stories waar ons onsself behoorlik kan inleef. Maar as ons hard en eerlik na die storie kyk en vir onsself afvra met watter karakter ons die meeste identifiseer dan hoor ons die dringende boodskap daarvan. Die kort mannetjie in die boom het baie om ons te vertel. Dis 'n lekker dag vir boomklim – kom klim saam!
BELANGRIKE SKAKELS:
- Vir hierdie week se kategese: https://weskerk.co.za/kategese-12-julie-2020-jesus-is-die-brood-wat-lewe-gee/
- Vir dankoffers: https://weskerk.co.za/dankoffers-kollektes-en-snapscan/ of direk na ons Snapscan: https://pos.snapscan.io/qr/_cCwlQFk
- Vir meer info oor ons COVID-19 respons: https://weskerk.co.za/covid-19/