Kategese 12 Julie 2020 – Jesus is die brood wat lewe gee

In Johannes 6 leer ons van twee tipes brood: aardse brood en hemelse brood.  Die Here Jesus sê dat die brood wat Hy gee maak dat mens nooit weer honger word nie.  Hoe werk dit?

Kliek op die skakels hier onder om die onderskeie hulpmiddels in pdf-formaat af te laai:

|| Riglyne || Prentjie en Teksvers || Invul- en besprekingsvrae || Aktiwiteit ||