17th Nov 2024 Verhoudings > Die Tempel Preacher: Cornel Viljoen Series: Markus Passage: Markus 11:12-26 Jesus wat die tafels omgooi in die tempel is 'n GROOT moment. Maar hoekom doen Hy dit? En wat het dit uit te waai met die vyeboom en gebed...? Download Files Notes Topics: Gebed, Geloof, Tempel, Verbond, verhoudings, Vertroue « Takswaaier of Ligdraer? Die Een met Gesag »