Markus Verhoudings > Die Tempel 17th Nov 2024 Jesus wat die tafels omgooi in die tempel is 'n GROOT moment. Maar hoekom doen Hy dit? En wat het dit uit te waai met die vyeboom en gebed...?