Omdat Hy Leef
Die Heer het opgestaan! Die Heer het waarlik opgestaan! Die Opgestane Here Jesus verander lewens en verander ons perspektief. Omdat Hy leef het ons nog hoop!
Topics:
Jesus, Lewe, Nuwe Lewe, Opstanding, Paasfees, Perspektief