Soos die gemeente in Korinte, kan ons baie keer in ons koppe besig raak met 'n klomp "wat as" vrae oor geloof. In die wêreld waarin ons leef is dit…
Paulus wy die hele 15de hoofstuk van 1 Korintiërs daaraan om met die gemeente te praat oor die Opstanding van Jesus. Dit lyk asof hulle die pad so bietjie byster…
Die Heer het opgestaan! Die Heer het waarlik opgestaan! Die Opgestane Here Jesus verander lewens en verander ons perspektief. Omdat Hy leef het ons nog hoop!