‘n Fees van Vryheid
Ons vier Heilige Donderdagaand en gebruik saam Nagmaal. Ons gaan kyk bietjie waar Paasfees vandaan kom en hoe dit ons verstaan van wat Jesus vir ons kom doen het net soveel dieper maak. Dit help ons ook om te verstaan dat die vryheid wat Hy bring soveel meer is as wat ons dink...
Topics:
Heilige Donerdag, Kruisiging, Nagmaal, Paasfees, Paasnaweek, Vryheid