22nd Mar 2020

Dit skrik my nie af nie

Preacher:
Series:
Passage: 2 Timoteus 1:1-18

Die wêreld is op sy kop gedraai en dit voel asof alles buite beheer begin spin. Dit voel behoorlik asof die Corona Virus selfs die kerk die skrik op die lyf gejaag het. Paulus ken egter van moeilikheid, maar hy sê dit skrik hom nie af nie! Daar is hoop, want ons weet op Wie ons vertrou.

Download Files Notes

Topics: , ,
Weskerk

FREE
VIEW