Nooit weer dors nie
Die Here Jesus ontmoet die Samaritaanse vrou by Jakob se put in Samaria. Hierdie ontmoeting en die plek waar die ontmoeting plaasvind openbaar iets wonderliks oor die Here se Liefde en oor hoe Hy ook jou dors wil les.
Topics:
Dors, UItgeworpenes, Vrou by die put, Water