Op Reis saam met God
In 'n wêreld wat in chaos gedompel is roep die Here vir Abram om 'n nuwe reis te begin. Die begin van God se groot verlossingsplan. Abram moes al sy sekuriteite prysgee en die Here volg, die onbekende in. Waarheen roep die Here jou...?
Topics:
Lydenstyd, Opoffering, Reis, Verlossing